Sediment | Sediment Wyn Klub
17043
product-template-default,single,single-product,postid-17043,woocommerce,woocommerce-page,ajax_fade,page_not_loaded,,wpb-js-composer js-comp-ver-4.3.2,vc_responsive
 

Sediment Mark

koop ietsie lekkers

Sediment Wyn Klub

R6500.00

  • Wyn terwaarde van meer as R15 000
  • 13 kiste x 6 bottels spesiale wyn
  • 2 WineStyle tydskrifte
  • Verskeie geskenkies, kaartjies en koopbewyse
  • Gratis deur tot deur aflewering

 

SKU: wynklub.
Description

Daar is net ‘n maksimum van 400 lidmaatskappe vir die Sediment- wynklub beskikbaar landwyn – so maak seker jy sluit dadelik aan en geniet hierdie unike kyker ervaring saam met ons!!

Sluit aan by ons spesiale Sediment- wynklub – En voor elke week se program, sal ‘n boks met ses wyneby jou huis afgelewer word. Die boks sal drie verskillende wyne bevat, twee van elke plaas. Die driewyne in die boks sal van die plase wat in daardie episode besoek word, afkomstig wees. Nou kan kykers by die huis, saam met die aanbieder en wynmaker die heerlike wyne proe en ervaar. Die Sediment-wynklub bring die wynlande tot in jou huis. Elke week, vir die duur van die program sal jy verras word met ‘n aflewering van jou Sediment wyne.

Sluit nou aan by die Sediment- wynklub. Lidmaadskap vir die eerste seisoen is net R6500 en elke lid kry die alles insluitende pakket ter waarde van R15 000, met skaars wyne, spesiale geskenkies van Sterling Promosies, kaartjies na geleenthede in jou omgewing en gratis deur tot deur aflewering deur FedEx.

Ons wil graag groepe vriende, paartjies en wynklubs uitnooi om by die Sediment- wynklub aan te sluit, die koste te deel en die program saam te geniet.

In elke episode wys ons kykers 3 plase gelee in die wynstreke, van Kaappunt tot die Oranje Rivier, van die Weskus tot in Kwa-Zulu Natal. Kom ontdek saam met ons die skoonheid van die wynlande, luister na interessante stories en leer meer oor Suid Afrikaanse wyn.